Blood stock levels in the Western Cape tend to decline during the festive season. One reason could be that regular blood donors go on holiday and perhaps do not attend their blood donation clinic.  COVID-19 continues to add additional pressure to our blood supply.

“We would like to appeal to all eligible blood donors to give the biggest gift by donating blood and saving up to 3 lives”, says Marike Gevers, Public Relations Manager at WCBS. We need to maintain a 5-day blood stock level in order to supply the Western Cape with a sufficient blood supply.

Today we’re launching our “We have so much to give” campaign. This campaign will be launched on all our social media channels. It showcases videos of blood donors inspiring others to donate blood and recipients thanking donors for the remarkable act of blood donation. “You can do so much more than live. You can save lives”, Gevers added. Visit our social media channels on: Facebook The WCBS, Twitter @The_WCBS,  Instagram @thewcbs

Below a link to watch the video:

https://bit.ly/3G4rHA2

If you are between the ages of 16 and 75, weigh 50kg or more, are in good general health, lead a safe sexual lifestyle, you should be able to donate. Blood donation takes 30 minutes of your time and you can donate every 56 days. To find your closest blood donation clinic, please download the WCBS app on Android and iOS, send us a WhatsApp on 060 549 7244 or visit www.wcbs.org.za for more information.

We have so much to give. Do something remarkable, donate blood.

Distributed by the Western Cape Blood Service

Manager – Public Relations

Marike Gevers

Tel (021) 507 6368 / 071 856 3625

marike@wcbs.org.za

Ons het soveel om te gee – skenk bloed

 Bloedvlakke in die Wes-Kaap neig om gedurende die feesseisoen te daal. Een van die redes kan wees dat gereelde bloedskenkers met vakansie gaan en nie hul gereelde bloedskenkkliniek besoek nie. COVID-19 voeg steeds bykomende druk op die bloedvoorraad toe.

“Ons wil graag ‘n beroep op alle geskikte bloedskenkers doen om bloed te skenk en so die grootste geskenk te gee deur tot 3 lewens te red”, sê Marike Gevers, Bestuurder van Openbare Betrekkinge by die Wes-Kaapse Bloeddiens (WKB). WKB mik om ‘n bloedvlak van ten minste 5 dae ten alle tye te handhaaf om sodoende aan die Wes-Kaapse behoeftes te voldoen.

Vandag loots ons die “Ons het soveel om te gee” – veldtog. Hierdie veldtog sal op ons sosiale media te sien wees. Video’s van bloedskenkers word vertoon wat ander inspireer om bloed te skenk. Pasiënte wat bloed ontvang het bedank skenkers vir hulle besonderse daad in hierdie video’s. “Jy kan soveel meer doen as om te lewe. Jy kan lewens red”, voeg Gevers by. Besoek ons sosiale media kanale op Facebook The WCBS, Twitter @The_WCBS,  Instagram @thewcbs

Kyk gerus na die video hieronder:

https://bit.ly/3G4rHA2

Indien jy tussen die ouderdom van 16 en 75 jaar oud is, 50kg of meer weeg, ‘n algemene goeie gesondheid handhaaf, ‘n veilige seksuele leefstyl lei, behoort jy te kan bloed skenk. Bloedskenking neem slegs 30 minute van jou tyd en jy kan elke 56 dae bloed skenk. Om jou naaste bloedskenkkliniek te vind laai gerus die app af op Android en iOS of stuur ‘n WhatsApp na 060 549 7244.

Doen iets besonders, skenk bloed.

Uitgereik deur die Wes-Kaapse Bloeddiens

Bestuurder – Openbare Betrekkinge

Marike Gevers

Tel (021) 507 6361/071 856 3625

marike@wcbs.org.za